PROTEA CULLIFEST 27-28 April 2024

hekke open 08:30
NG Kerk Premiermyn Feesterrein, Plot 12, Zonderwaterweg, Cullinan, Gauteng

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Algemene Stalletjies

Alle produkte wat nie op die perseel vervaardig word om te kan eet nie. Handgemaakte produkte; Allerlei produkte bv kinderspeelgoed, klere, plante, binnehuisversierings artikels; Toebehore vir huis, tuin, kamp ens. Tuisgemaakte ingelegde konfyt, piekels ens. en vooraf verpakte produkte.

Alle aansoeke sluit op Vrydag 12 April 2024. Stuur e-pos na stalletjies@cullifest.co.za

Verversings Stalletjies

Alles wat voorberei word op die perseel en geëet of gedrink kan word. Sluit in spookasem, springmielies en slush puppy, koffie, mini doughnuts, pap en kaiings, chip-stix, chip-n-dip, hamburgers, skilpadjies, kerrie en rys, en nog vele meer.  Die NG Kerk Premiermyn het die alleenreg tot die biertuin en wyntuin verkope.

Alle aansoeke sluit op Vrydag 12 April 2024. Stuur e-pos na stalletjies@cullifest.co.za

 

Protea Cullifest 2023

Gesinsvermaak

Los jou besonderhede hieronder en ons sal jou kontak via e-pos

Waar is ons

NG Kerk Premiermyn Feesterrein, Plot 12, Zonderwaterweg, Cullinan, Gauteng.

Kontak ons

WhatsApp 060 435 4965

E-pos: info@cullifest.co.za

Tye

M – F : 8am–5pm

Sat : 11am–6pm

Son : Oop