Proteafees Cullifest Akkommodasie

27 en 28 April 2019

  • Kampering beskikbaar 27 en 28 April 2019 by Sportsentrum in Cullinan

Ablusie geriewe beskikbaar

Enkele kragpunte (bring ‘n lang koord)

Akkommodasie binne in die saal beskikbaar. Bring matras of tent.

Sekuriteit

Veilige parkering

Ry geleentheid van Sportsentrum na feesterrein

Bespreking vooraf belangrik

Tarief R200 p/p per nag.

Kontak Brenda Marx Sel nr: 083 287 5538 om bespreking te bevestig.

  • Diamante Ontspannings Oord

Adres: Plot 40, Elandshoek, Rayton, binne 20km vanaf Cullinan
Volwassenes: R130pppn | Kinders onder 11jr: R70pkpn
Besprekings : Alet 0826828839

Protea Cullifest 2019 Akkommodasie Besprekingsvorm

Laai die akkommodasie beprekingsvorm af.